Aktiwiteite

Rinico Computerkids

Stimuleer ouditiewe en visuele persepsie, asook hand-oog koordinasie. Vir meer inligting skakel 082 894 2508.

Max-IK

Musiekprogram wat fokus op alle ontwikkelingsfases van kleuters. Kontak Petra by 082 300 7698 vir meer inligting.

Playball

Om die fundamentele vaardighede vir alle sportsoorte te ontwikkel. Vaardighede soos middellynkruising, balans, luistervaardighede, ritme ens. word aangeleer

Beaux-arts

Kreatiwiteit-ontwikkelingslesse met pottebakkery en handwerk as 'n medium. Ontwikkel kreatiwiteit, fyn motoriese vaardighede en sosiale vaardighede. Gaan loer gerus by www.bacreate.com