Jaarprogram

Kwartaal 1

Funksie Datum Dag
Skool Begin 09/01 Woensdag
Inligtingsaand: 18:00 te PCS 17/01 Donderdag
Kosverkoping 01/02 Vrydag
Renosterklas se opening 04/02 Maandag
Trek aan soos Mamma of Pappa 08/02 Vrydag
Pajamadag 22/02 Vrydag
Kosverkoping 02/03 Vrydag
Ken-mekaar-braai: 11:00 te PCS 03/03 Sondag
Atletiekdag 08/03 Vrydag
Vrugtefees / partytjie 20/03 Woensdag
Skool sluit om 11:00 20/03 Woensdag

Kwartaal 2

Funksie Datum Dag
Skool begin 09/04 Dinsdag
Oueraand 10/04 Woensdag
Kosverkoping 01/05 Vrydag
Entrepeneursdag - gr. RR'e 31/05 Vrydag
Swartsakbestellings terug 31/05 Vrydag
Kosverkoping 07/06 Vrydag
Wintersvoete - PCS dans 08/06 Saterdag
Swartsakaflewering 14/06 Vrydag
Skool sluit om 11:00 21/06 Vrydag

Kwartaal 3

Funksie Datum Dag
Skool begin 05/07 Maandag
Oueraand 17/07 Woensdag
Kosverkoping Graad 3 - Yankees 02/08 Vrydag
Pajama en pantoffeldag 02/08 Vrydag
Onderstebo- en agterstevoordag 08/08 Donderdag
Vakansiedag 09/08 Vrydag
Entrepreneursdag Gr. 4-7
Slegs vir Kameelperd- en Zebraklas
30/08 Vrydag
Kosverkoping Graad 4 06/09 Vrydag
Oupa- en Oumadag 09:00 - 11:00 20/09 Vrydag
Skool sluit om 11:00 20/09 Vrydag

Kwartaal 4

Funksie Datum Dag
Skool begin 01/10 Dinsdag
Oueraand vanaf 16:00 - 18:00 02/10 Woensdag
Kosverkoping Graad 5 08/11 Vrydag
Konsert en Diplomaplegtigheid 08/11 Vrydagaand
Potjiekoskompetisie (ouers) 20/11 Saterdag
Skool Sluit om 11:00 04/12 Vrydag